Shop

Die Bybel in `n Neutedop – Nuwe Testament

R149.00

Hierdie boek is ’n samestelling van kommentare oor elke boek van die Nuwe Testament – saamgevat, uiteengesit en pragtig geïllustreer. Dit sal jou toerus met die nodige kennis om die grondslag van ons geloof – die Woord van God – te verstaan.

Bykomende inligting agter in die boek sluit in: kaarte van Paulus se sendingreise, ’n chronologiese tydlyn van die Nuwe Testament, asook ’n gedetailleerde weergawe van elke Messiaanse profesie wat in die Ou Testament voorspel is en waar hierdie profesieë in die Nuwe Testament tot vervulling gekom het.

PRODUKINLIGTING:
128 bladsye, volkleur, glanspapier
Afgewerkte grootte: 276 mm X 210 mm Portret
Geskryf deur: Dr. Victor Kuligin, voormalige dosent aan die Bybelinstituut van Suid-Afrika (BISA)
Gepubliseer deur: JOY! Magazine

Categories: ,